Maroela Media Afrikaanse Top-20: 12 Februarie 2018

ADAM (Foto: Verskaf)

Die manne van ADAM het hierdie week hul jongste enkelsnit bekend gestel met Valentynsdag in gedagte. Dié enkelsnit, “Sê my”, betree die week se Top-20.

Jo Black behou vandeesweek sy no.-1 posisie met sy liedjie, “Die vrou wat ek liefhet”.

  1. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  2. Ray Dylan – “Uitbasuin”
  3. Anders – “Bruid”
  4. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
  5. Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
  6. Joshua na die Reën – “2017”
  7. Juanita du Plessis, Franja du Plessis & Ruan Josh – “Meer as ʼn melodie”
  8. Vernon Barnard – “Voel”
  9. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  10. Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
  11. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
  12. Janie Bay en Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
  13. Steve Hofmeyr – “Ek is”
  14. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
  15. ADAM – “Sê my”
  16. Elvis Blue – “Blou”
  17. Len Muller – “Ons is een”
  18. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
  19. Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou”
  20. Spoegwolf – “Geel”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.