Maroela Media Afrikaanse Top-20: 12 Maart 2018

Kurt Darren (Foto: Facebook)

Kurt Darren neem dié week die nommer een-plek in met sy liedjie “Haal asem”.

Steve Hofmeyr het die afgelope week die musiekvideo vir sy jongste enkelsnit, “Redgebed”, bekend gestel.

Dié video, wat hy op sosiale media gedeel het, is al meer as 500 000 keer gekyk. Dié liedjie is ook op sy album, Skree, wat verlede jaar uitgereik is.

Die liedjieskrywer en sanger Appel (Christoff Kotze) het Vrydag sy jongste liedjie bekend gestel. “Boer loop deur my are” het groot aftrek gekry op verskeie radiostasies waar dit die eerste keer gespeel is.

  1. Kurt Darren – “Haal asem”
  2. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  3. Janie Bay en Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
  4. Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
  5. Anders – “Bruid”
  6. Vernon Barnard – “Voel”
  7. Ray Dylan – “Uitbasuin”
  8. Steve Hofmeyr – “Ek is”
  9. Appel – “Boer loop in my are”
  10. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
  11. Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou”
  12. Elandré – “Die lyn”
  13. Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
  14. Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
  15. ADAM – “Sê my”
  16. Joshua na die Reën – “2017”
  17. Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
  18. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
  19. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
  20. Steve Hofmeyr – “Redgebed”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.