Maroela Media Afrikaanse Top 20: 12 September 2016

joshua-na-die-reen-die-wereld-binne-my

Joshua na die Reën se liedjie “Die wêreld binne my” behou die 1-posisie op hierdie week se Top 20. Foto: Twitter.com

Joshua na die Reën se “Die wêreld binne my”, wat ook die titel van sy jongste album is, behou vir die tweede week die nommer 1-posisie van die Afrikaanse Top 20.

Daar is ook sewe snitte wat styg en nege snitte wat die week daal terwyl vier onveranderd bly.

  1. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
  2. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
  3. Alda & Muller – “Alles vir my”
  4. Adam – “Hoogtevrees”
  5. Bok van Blerk & Laurika Rauch – “Ek het”
  6. Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
  7. Neil Somers – “Silwerkombers”
  8. Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
  9. Karen Zoid – “Waar was jy?”
  10. Daniel Mitton – “Welkom by die huis”
  11. Elvis Blue – “Langs jou”
  12. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  13. Jennifer Zamudio – “Ongelooflik”
  14. Dewald Wasserfall – “Jy is die storm”
  15. 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
  16. Richard van der Westhuizen – “Yster en vuur”
  17. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
  18. Wouter van de Venter – “As jy lag”
  19. Ricus Nel, Adam Tas & Refentse – “Hardekole”
  20. Refentse – “Sonvanger”

Luister saam na Richard van der Westhuizen se liedjie “Yster en vuur” wat nommer 16 is op hierdie week se Top 20:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

jaco ·

Doen my n guns en gaan luister vir die ou. Sowaar die beste.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.