Maroela Media Afrikaanse Top-20: 13 Augustus 2018

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar ses snitte wat die leer klim, 11 wat teruggesak het, een wat onveranderd bly en twee nuwe liedjies wat dié week se Top-20 betree.

Tarryn Lamb se “Mal oor jou” neem die week se no. 1-posisie in. Dit is te danke aan haar debuutalbum wat onlangs bekendgestel is.

  1. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  2. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
  3. Jo Black – “Een klein klippie”
  4. Jay – “Lê ʼn bietjie langer”
  5. Snotkop – “Souserig”
  6. Jan Blohm – “Word wakker”
  7. Karen Zoid & Jannie du Toit – “Liedjie vir jou”
  8. Fatman – “Dorp toe”
  9. Appel – “Jagter”
  10. Tarryn Lamb – “Vier woorde”
  11. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
  12. Willem Botha – “Enigste man op aarde”
  13. Wynand Strydom – “Gebed”
  14. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  15. Appel – “Boer loop deur my are”
  16. Joe Foster – “Volgende stap”
  17. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
  18. Elandré – “Honderd duisend maal”
  19. Angel de Lange – “Juwele”
  20. Jennifer Zamudio – “Altyd myne”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.