Maroela Media Afrikaanse Top 20: 13 Februarie 2017

­­­

Karlien van Jaarsveld. Foto: Facebook

Karlien van Jaarsveld. Foto: Facebook

Karlien van Jaarsveld se liedjie, “Sing vir liefde”, betree die week se Top 20 in nommer 20. Dit is ook die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie op iTunes die afgelope week.

Appel maak ook sy toetrede in nommer 19 met “Lei my na die water”. Hy het al vir talle ander kunstenaars geskryf, onder andere Karlien van Jaarsveld, Bok van Blerk, Eden en Laurika Rauch.

  1. Riana Nel – “Jy sal weet”
  2. Jo Black – “Skepe”
  3. Joe Niemand – “Honderd duisend hektaar”
  4. Leah – “Jou liefde”
  5. Stella – “Nuwe môre”
  6. Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk nie”
  7. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  8. Len Muller – “Ek glo”
  9. Die Heuwels Fantasties – “LED Liefde”
  10. Francois van Coke – “Dit raak beter”
  11. Wolwe-Dans – “Op wie jy kan vertrou”
  12. Martin Bester – “Sterre”
  13. Daniel Eeuwrick – “Oulap se pad”
  14. Anders saam metHemelbesem – “Die tyd is nou”
  15. Heuning – “Vandag”
  16. Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
  17. Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
  18. Appel – “Lei my na die water”
  19. Cordelia – “Hartjie van die Klein Karoo”
  20. Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.