Maroela Media Afrikaanse Top 20: 13 Februarie 2017

Riana Nel (Foto: Facebook)

Riana Nel (Foto: Facebook)

Die musiekgroep Anders en Hemelbesem se liedjie, “Die tyd is nou”, sluit by vandeesweek se top 20 op nommer 18. Hulle het dié liedjie verlede week op iTunes vrygestel en die musiekvideo daarvan ʼn paar dae vroeër.

Die sangeres Cordelia het ook pas ʼn nuwe enkelsnit vrygestel uit haar eie pen. “Hartjie van die Klein Karoo” begin vandeesweek se Top 20 op nommer 20.

  1. Riana Nel – “Jy sal weet”
  2. Jo Black – “Skepe”
  3. Joe Niemand – “Honderd duisend hektaar”
  4. Stella – “Nuwe môre”
  5. Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk nie”
  6. Leah – “Jou liefde”
  7. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  8. Len Muller – “Ek glo”
  9. Die Heuwels Fantasties – “LED Liefde”
  10. Martin Bester – “Sterre”
  11. Wolwe-Dans – “Op wie jy kan vertrou”
  12. Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
  13. Francois van Coke – “Dit raak beter”
  14. Daniel Eeuwrick – “Oulap se pad”
  15. Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
  16. Heuning – “Vandag”
  17. Douvoordag – “Desembers”
  18. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
  19. Georic Lomas – “Bazaruto”
  20. Cordelia – “Hartjie van die Klein Karoo”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Afrikaanse Knaap ·

Nou moet julle nog net ‘n platform skep waar ons hierdie musiek kan koop :-)

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.