Maroela Media Afrikaanse Top 20: 13 Junie 2016

­­­

Refentse (Foto: Facebook via Refentse)

Refentse (Foto: Facebook via Refentse)

Refentse betree die week se nommer 1-posisie met “Sonvanger”, ’n liedjie wat deur Valiant Swart in 2002 geskryf is.

Karen Zoid skuif ook op in die Top 20 na nommer 17 met “Waar was jy?”.

  1. Refentse – “Sonvanger”
  2. Charlize Berg – “Braaf”
  3. Leah – “Volmaan”
  4. Arno Carstens – “Ontwaak”
  5. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  6. Liza Brönner – “Hamer”
  7. Len Muller en Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”
  8. Deon Groot – “Bietjie liedjie”
  9. Nagligte – “Ongelooflik”
  10. Elvis Blue – “Langs jou”
  11. Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
  12. Karen Zoid en Mynie Grové – “Sweef soos ʼn arend”
  13. Vaughan Gardiner – “Bou aan liefde”
  14. Bok van Blerk – “Modder en Bloed”
  15. Ricus Nel, Adam Tas, Refentse – “Hardekole”
  16. Joshua na die Reën – “Vir Altyd”
  17.  Karen Zoid – “Waar was jy?”
  18. Cordelia – “Eerste woorde”
  19. Belinda Brönner en Vriende – “Gebed vir ons land”
  20. Adam Barnard – “Seisoene in die son”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Sê maar net ·

Refentse. Wel gedaan. Hoop jy sal ‘n lang en suksesvolle loopbaan hê, Afrikaans is Groot. Jy is ‘n voorbeeld vir baie Afrikaanse sangers. Hulle kan by jou leer dat jy kan Afrikaans sing, sonder om van “Babies en Chocolates” te sing.

Liza ·

Die kind mag maar sing en so nederig en trots op Afrikaans. Glo jy gaan nog groot hoogtes bereik Refentse Morake.

m ·

Refentse jy sing vreeslik mooi. Sterkte met jou loopbaan vorentoe.

Eliza-beth ·

Mooi is, en bly, mooi! Dankie Maroela, dankie Refentse!

Theresa B ·

Fantasties. Hierdie ou gaan dit nog vêr bring en dit in Afrikaans. Kan nie glo hy sing so mooi in Afrikaans nie. Ek het sy CD gekoop en ek hoop daar kom nog baie……………………

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.