Maroela Media Afrikaanse Top 20: 14 Augustus 2017

Ruan Josh en Franja du Plessis (Foto: Skermskoot uit die video)

Ruan Josh en Franja du Plessis (broer en suster) neem dié week se no. 1-posisie in met hul liedjie “Ek wil lewe”.

  1. Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
  2. Joe Foster – “Ridder”
  3. Riaan Grobler – “Die boek”
  4. Elvis Blue – “Elke hart”
  5. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
  6. Ons lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
  7. Karen Zoid – “Vir jou”
  8. Wynand Strydom – “Katrina”
  9. Joshua na die Reën – “Laat die wind my neem”
  10. Dewald Wasserfall – “Altyd jonk bly”
  11. Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
  12. Len Muller – “Sing vir sente”
  13. Pieter Koen – “Wonders van my wêreld”
  14. DZL ft Maruche – “Wees iemand”
  15. Refentse – “Vuil Vanderbijl”
  16. Lizandra Winter – “Die begin”
  17. Robbie Wessels – “Woestyn”
  18. Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
  19. Gert van Tonder – “Net ʼn droom”
  20. 1925 Band – “Al te min te veel gevra”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Afrikaanse Knaap ·

iTunes maak vanaand weer lekker geld uit my uit :-)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.