Lianie May en Jay behou vir die derde week die gesogte nommer-1 posisie met “Da’ Vat Hy!”
Snotkop se liedjie, “Cool soos Koos Kombuis”, betree vandeesweek se Top 20 op nommer 20. Snotkop is ʼn groot aanhanger van dié sanger se musiek en het ook vroeër vanjaar finansieel bygedra tot sy nuwe album.
Riana Nel maak ook haar toetrede tot die Top 20 op nommer 19 met die liedjie, “Jy sal weet”.
- Lianie May & Jay – “Da’ Vat Hy!”
- Georic Lomas – “Bazaruto”
- Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
- Brian Cloete – “Soos blomme”
- Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
- Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
- Wouter van de Venter – “As jy lag”
- Len Muller – “Ek glo”
- Loki Rothman – “Ons op ons eie”
- Lyndi Lee ft DJ City Bae – “Vat ʼn kans”
- Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
- 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
- Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
- Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
- Moses Metro Man – “Deurnag”
- Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
- Martin Bester – “Sterre”
- Brendan Peyper – “Langpadmens”
- Riana Nel – “Jy sal weet”
- Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”