Maroela Media Afrikaanse Top 20: 15 Januarie 2018

Franja, Juanita en Ruan (Foto: ‘n Skermskoot uit die video)

Die Afrikaanse sanger Jay het sy jongste album, So lank sal ek jou liefhê, in November verlede jaar bekend gestel.

Dié album was een van iTunes se topalbums. Jay se titelsnit, “So lank sal ek jou liefhê”, neem dié week die no. 1-posisie in.

Juan Boucher betree die week se Top 20 op nommer 18.

  1. Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
  2. Joshua na die Reën – “2017”
  3. Juanita du Plessis, Franja du Plessis & Ruan Josh – “Meer as ʼn melodie”
  4. Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
  5. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  6. Elvis Blue – “Blou”
  7. Ray Dylan – “Uitbasuin”
  8. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
  9. Juanita du Plessis – “Loop op die water”
  10. Len Muller – “Ons is een”
  11. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja!”
  12. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
  13. Spoegwolf – “Geel”
  14. Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
  15. Jack Parow en Hunter – “Vingerafdruk”
  16. Caroline Grace & Fatman – “Liedjie vir jou”
  17. Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
  18. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
  19. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
  20. Appel – “Kom en lê my neer”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.