Maroela Media Afrikaanse Top 20: 16 Januarie 2017

Jo Black (Foto: Facebook)

Jo Black (Foto: Facebook)

Jo Black se liedjie “Skepe” bly vir die tweede week in die eerste plek. Leah se liedjie, “Jou liefde”, kry vandeesweek ʼn plek op die Top 20 op nommer 19.

  1. Jo Black – “Skepe”
  2. Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk nie”
  3. Len Muller – “Ek glo”
  4. Stella – “Nuwe môre”
  5. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  6. Martin Bester – “Sterre”
  7. Riana Nel – “Jy sal weet”
  8. Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
  9. Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
  10. Joe Niemand – “Honderd duisend hektaar”
  11. Douvoordag – “Desembers”
  12. Georic Lomas – “Bazaruto”
  13. Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
  14. Liani May & Jay – “Da’ vat hy”
  15. Die Heuwels Fantasties – “LED Liefde”
  16. Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
  17. Loki Rothman – “Ons op ons eie”
  18. Lyndi Lee ft DJ City Bae – “Vat ʼn kans”
  19. Leah – “Jou liefde”
  20. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Gys Visser ·

Waarom weier uitsendings om die genesing van epilepsie & soortgelyk bekend te maak?
Daar word gereeld melding gemaak van gestremdes.
Die brein is nie die oorsaak want genesing is moontlik deur n klein operasie as die wortel van die kwaad ondersoek word.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.