Dirk van der Westhuizen se “Sexy vi my” bly vir die vierde week in die eerste posisie.
Wynand Strydom was die afgelope week vlugtig in die no. 1-posisie met die bekendstelling van sy splinternuwe lied, “Gebed”.
- Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
- Jay – “Lê ʼn bietjie langer”
- Jan Blohm – “Word wakker”
- Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
- Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
- Appel – “Boer loop deur my are”
- Jo Black – “Een klein klippie”
- Elandré – “Honderd duisend maal”
- Appel – “Jagter”
- Willem Botha – “Enigste man op aarde”
- Elandré – “Die lyn”
- Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
- Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
- Karen Zoid & Jannie du Toit – “Liedjie vir jou”
- Fatman – “Dorp toe”
- Almero – “Monochromie”
- Wynand Strydom – “Gebed”
- Karen Zoid – “Hoe ek voel”
- Leon Gropp – “Bakenlig”
- Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”