Maroela Media Afrikaanse Top 20: 16 Mei 2016

Elvis-Blue

Elvis Blue. Foto: Argief.

Irene-Louise van Wyk betree die week se Top 20 op nommer 20 met “Vergeet van my”.

Len Muller en Joshua na die Reën behou hulle nommer 1 posisie die week.

Jacqueline se liedjie “Dis hier en nou” val uit die week se Top 20. Elvis Blue se liedjie “Al wat ek weet” val uit die Top 20, maar die sanger maak weer sy toetrede tot die met “Langs jou”.

  1. Len Muller en Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”
  2. Arno Carstens – “Ontwaak”
  3. Refentse – “Sonvanger”
  4. Karen Zoid & Mynie Grové – “Sweef soos ʼn arend”
  5. Vaughan Gardiner – “Bou aan liefde”
  6. Charlize Berg – “Braaf”
  7. Bok van Blerk – “Modder en Bloed”
  8. Nagligte – “Ongeloof(lik)”
  9. Leah – “Volmaan”
  10. Joshua na die Reën – “Vir Altyd”
  11. Cordelia – “Eerste woorde”
  12. Deon Groot – “Bietjie liedjie”
  13. Belinda Brönner en vriende – “Gebed vir ons land”
  14. Jak de Priester – “Sporelied”
  15. Liza Brönner – “Hamer”
  16. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  17.  Sharoney – “Wees my held”
  18. Heidi – “Jonk en mooi”
  19. Elvis Blue – “Langs jou”
  20. Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”

Refentse se musiekvideo “Toe vind ek jou”.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.