Die Afrikaanse sangers Leah en Jo Black se liedjie “Nooit alleen” betree dié week se Top 20 in die tiende plek.
Steve Hofmeyr se jongste enkelsnit, “Feeslied”, neem die week se no. 1-posisie in.
- Steve Hofmeyr – “Feeslied”
- Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
- Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
- Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
- Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
- Elandré – “Afrikaans sal bly”
- Appel – “Kom en lê my neer”
- Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
- Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
- Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
- Karen Zoid – “Vir jou”
- Elvis Blue – “Elke hart”
- Wynand Strydom – “Katrina”
- Saarkie – “Vir altyd”
- Bok van Blerk & Appel – “Lemoene”
- Ruan Josh en Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
- Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
- Retief Burger – “Oor ʼn duisend jaar”
- Manie Jackson – “Nog net een keer”
- Joe Foster – “Ridder”
Oops! We could not locate your form.
Kan nie wag vir Tussen Sterre se volgende lewendige optrede nie .