Jo Black neem die week die gesogte no. 1-posisie in met “Bring die hoop weer terug”.
Brendan Peyper maak sy toetrede tot die Top-20 dié week met sy liedjie “Twee is beter as een”.
- Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
- Appel – “Lei my na die water”
- Stella – “Deur die liefde en die seer”
- Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
- Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
- Steffie le Roux – “Towerson”
- Bouwer Bosch – “Pleidooi”
- Leah – “Jou liefde”
- Karlien van Jaarsveld – “Sing vir liefde”
- Riana Nel – “Jy sal weet”
- Elvis Blue – “Die brug”
- Vernon Barnard – “Daai liedjie”
- Dewald Wasserfall – “Laat die lig inkom”
- Deon Groot – “Lepellê”
- Liezel Pieters – “Droë riviere”
- Jo Black – “Skepe”
- Rina Hugo – “Hy’s die een”
- Neil Somers – “Jy slaan my asem weg”
- Pieter Koen – “Weerligstraal”
- Brendan Peyper – “Twee is beter as een”
Sou julle ‘n skakel met die speellys na Itunes / google music / Deezer maak, sal ek graag almal wil aflaai.
Dankie
Hou Afrikaans sterk Jo