Maroela Media Afrikaanse Top 20: 17 Julie 2017

Die Lieflinge (Foto: Facebook)

Lizandra Winter (“Die begin”) en Ruan Josh haal dié week se Top 20.

Refentse (“Vuil Vanderbijl”) maak plek vir Ons lieflinge (“Miljoene stemme”) wat die week se nommer een-posisie betree.

  1. Ons lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
  2. Len Muller – “Sing vir sente”
  3. Refentse – “Vuil Vanderbijl”
  4. Joe Foster – Ridder”
  5. Riaan Grobler – “Die boek”
  6. Joshua na die Reën – “Laat die wind my neem”
  7. Dewald Wasserfall – “Altyd jonk bly”
  8. Elvis Blue – “Die Brug”
  9. Liezel Pieters – “Droë Riviere”
  10. Stella – “Deur die liefde en die seer”
  11. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
  12. Almarie du Preez – “Jy vir my”
  13. Heuning – “Miskien”
  14. ADAM – “Dis al wat ek het”
  15. Die Heuwels Fantasties – “Gebruik my”
  16. Wynand Strydom – “Katrina”
  17. Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
  18. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
  19. Willem Botha – “Soen en Vergeet”
  20. Lizandra Winter – “Die begin”

[fvplayer src=”https://youtu.be/BegShD9PIZU”]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae