Maroela Media Afrikaanse Top 20: 18 Julie

­­­

Elvis-Blue

Elvis Blue. Argieffoto

Joshua na die Reën betree die week se Top 20 in nommer 20 met die liedjie, “Die wêreld binne my”, ʼn nuwe enkelsnit van sy pas vrygestelde album met dieselfde titel.

Elvis Blue se liedjie, “Langs jou”, beklee vandeesweek die nommer een-posisie.

  1. Elvis Blue – “Langs jou”
  2. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  3. Ricus Nel, Adam Tas & Refentse – “Hardekole”
  4. Refentse – “Sonvanger”
  5. Karen Zoid – “Waar was jy?”
  6. Liza Brönner – “Hamer”
  7. Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
  8. Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
  9. Charlize Berg – “Braaf”
  10. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
  11. Deon Groot – “Bietjie liedjie”
  12. Neil Somers – “Silwer Kombers”
  13. Leah – “Volmaan”
  14. Arno Carstens – “Ontwaak”
  15. Dewald Wasserfall – “Jy is die storm”
  16. Bok van Blerk en Laurika Rauch – “Ek het”
  17.  Pierre Rossouw – “Ek wens”
  18. Len Muller en Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”
  19. Nagligte – “Ongeloof(lik)”
  20. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Francois ·

Baie dankie dat julle ‘n Afrikaanse Top 20 lys publiseer, ek is altyd op soek na nuwe Afrikaanse musiek!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.