Maroela Media Afrikaanse Top 20: 18 Junie 2018

Elandré Schwartz ( Foto: Günther Schubert @guntherschubert)

Jay behou vandeesweek sy no. 1-posisie met sy liedjie “Lê ʼn bietjie langer”.

  1. Jay – “Lê ʼn bietjie langer”
  2. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  3. Elandré – “Honderd duisend maal”
  4. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
  5. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
  6. Elandré – “Die lyn”
  7. Karen Zoid – “Hoe ek voel”
  8. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
  9. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  10. Appel – “Boer loop deur my are”
  11. Jan Bloukaas en Mariné Moffat – “Desembers”
  12. Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
  13. Willem Botha – “Enigste man op aarde”
  14. Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
  15. Twee – “Om en om”
  16. Dirk van der Westhuizen en Sorina – “Die tennis tune”
  17. Steve Hofmeyr – “Redgebed”
  18. Anders – “Bruid”
  19. Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
  20. Almero – “Monochromie”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.