Maroela Media Afrikaanse Top 20: 18 September 2017

Kurt Darren

Foto: Facbook/Kurt Darren

Emil Struwig maak dié week sy toetrede tot die Top 20 met sy liedjie, “Liefde wen altyd”.

Ná drie weke in die nr. 1-posisie maak Karen Zoid plek vir Kurt Darren. Kurt Darren se liedjie, “Jy’s ʼn legend”, kraai dié week koning.

  1. Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
  2. Karen Zoid – “Vir jou”
  3. Appel – “Kom en lê my neer”
  4. Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
  5. Elvis Blue – “Elke hart”
  6. Ruan Josh en Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
  7. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
  8. Wynand Strydom – “Katrina”
  9. Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
  10. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  11. Elandré – “Afrikaans sal bly”
  12. Joe Foster – “Ridder”
  13. Monique Steyn – “Die boom”
  14. Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
  15. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
  16. Ons Lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
  17. Saarkie – “Vir altyd”
  18. DZL en Maruché – “Wees iemand”
  19. Riaan Grobler – “Die boek”
  20. Emil Struwig – “Liefde wen altyd”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Andre Olivier ·

Ek is so bly om Tussen Sterre op nommer veertien te sien . Hierdie ouens loop oor van talent .

Emil Struwig ·

Maroela Media,

Wat ‘n voorreg – baie dankie om my deel te maak van julle top 20. Onthou – Liefde wen Altyd!

Jax ·

Ai toggie! Regtig? Iemand moet maar n monument oprig vir “auto-tune” – daar is n paar sangers wat daar n kransie kan gaan lê.
n Interessante brokkie inligting oor die woord: “legend” (wat terloops “legende ” in Afrikaans is – siende dat dit die “Afrikaanse top 20” genoem word)
Lees hier: http://maroelamedia.co.za/afrikaans/taaltoffie/woord-legende/

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.