Emil Struwig maak dié week sy toetrede tot die Top 20 met sy liedjie, “Liefde wen altyd”.
Ná drie weke in die nr. 1-posisie maak Karen Zoid plek vir Kurt Darren. Kurt Darren se liedjie, “Jy’s ʼn legend”, kraai dié week koning.
- Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
- Karen Zoid – “Vir jou”
- Appel – “Kom en lê my neer”
- Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
- Elvis Blue – “Elke hart”
- Ruan Josh en Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
- Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
- Wynand Strydom – “Katrina”
- Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
- Steve Hofmeyr – “Feeslied”
- Elandré – “Afrikaans sal bly”
- Joe Foster – “Ridder”
- Monique Steyn – “Die boom”
- Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
- Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
- Ons Lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
- Saarkie – “Vir altyd”
- DZL en Maruché – “Wees iemand”
- Riaan Grobler – “Die boek”
- Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
Ek is so bly om Tussen Sterre op nommer veertien te sien . Hierdie ouens loop oor van talent .
Maroela Media,
Wat ‘n voorreg – baie dankie om my deel te maak van julle top 20. Onthou – Liefde wen Altyd!
Ai toggie! Regtig? Iemand moet maar n monument oprig vir “auto-tune” – daar is n paar sangers wat daar n kransie kan gaan lê.
n Interessante brokkie inligting oor die woord: “legend” (wat terloops “legende ” in Afrikaans is – siende dat dit die “Afrikaanse top 20” genoem word)
Lees hier: http://maroelamedia.co.za/afrikaans/taaltoffie/woord-legende/