Maroela Media Afrikaanse Top 20 – 19 Desember 2016

Len-Muller

Len Muller. Foto: Facebook.

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 het agt snitte beter plekke op die lys behaal, terwyl tien hul posisie verloor het en twee kunstenaars hul posisies behou het.

Len Muller se “Ek Glo”, wat ook op sy nuwe album, wat vroeg volgende jaar vrygestel word, gaan verskyn, bly vir die tweede week in die eerste plek.

Bobby van Jaarsveld se “Geloof, Hoop, Liefde” bly ook vir eers in die derde plek.

  1. Len Muller – “Ek glo”
  2. Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
  3. Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
  4. Martin Bester – “Sterre”
  5. Georic Lomas – “Bazaruto”
  6. Jo Black – “Skepe”
  7. Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
  8. Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk nie”
  9. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  10. Lianie May & Jay – “Da’ Vat Hy!”
  11. Riana Nel – “Jy sal weet”
  12. Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
  13. Lyndi Lee ft DJ City Bae – “Vat ʼn kans”
  14. Loki Rothman – “Ons op ons eie”
  15. Stella – “Nuwe môre”
  16. Douvoordag – “Desembers”
  17. Brian Cloete – “Soos blomme”
  18. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
  19. Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
  20. Wouter van de Venter – “As jy lag”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Marianne ·

Kool soos Kooskombuis is een van my favourite songs. Snotkop kan nie musiek foute maak nie en ai ai ai dan is hy boonop ‘n dish!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.