Maroela Media Afrikaanse Top-20: 19 Februarie 2018

Jo Black (Foto: Maroela Media)

Twee kunstenaars wat dié week uitstaan in die Top-20 is Jo Black en Kurt Darren.

Albei se musiek word nog flink afgelaai op aanlynplatforms soos iTunes. Jo Black se liedjie “Die vrou wat ek liefhet” bly dié week in die no. 1-posisie en Kurt Darren se lied “Haal asem” betree dié week die Top-20.

  1. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  2. Anders – “Bruid”
  3. Ray Dylan – “Uitbasuin”
  4. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
  5. Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
  6. Vernon Barnard – “Voel”
  7. Joshua na die Reën – “2017”
  8. Juanita du Plessis, Franja du Plessis & Ruan Josh – “Meer as ʼn melodie ”
  9. Janie Bay en Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
  10. Steve Hofmeyr – “Ek is”
  11. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
  12. ADAM – “Sê my”
  13. Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
  14. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  15. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”
  16. Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou”
  17. Kurt Darren – “Haal asem”
  18. Elvis Blue – “Blou”
  19. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
  20. Len Muller – “Ons is een”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Johan ·

Hoe stem ons vir n sanger en hoe nomineer ons n sanger om op die rang lys te verskyn

Johan V ·

Kan iemand my se hoe stem ons vir n sanger en hoe nomineer ek n sanger om op die Top20 ranglys te verskyn

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.