Maroela Media Afrikaanse Top-20: 19 Junie 2017

Refentse (Foto: Facebook)

Almarie du Preez betree hierdie week Maroela Media se Afrikaanse Top-20 op no. 20 met “Jy vir my”. Riaan Grobler maak ook vandeesweek sy toetrede op no. 19 met “Die boek”, ʼn liedjie wat vir Riaan geskryf is deur Rudi Claase.

Elvis Blue behou die no. 1-posisie vir ʼn derde week met sy jongste enkelsnit, “Die brug”. Dit is ook die titel van sy jongste album.

  1. Elvis Blue – “Die brug”
  2. Refentse – “Vuil Vanderbijl”
  3. Liezel Pieters – “Droë riviere”
  4. Ons Lieflinge (Rudi en Charné) – “Miljoene stemme”
  5. Willem Botha – “Soen en vergeet”
  6. Adam – “Dis al wat ek het”
  7. Stella – “Deur die liefde en die seer”
  8. Die Heuwels Fantasties – “Gebruik my”
  9. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
  10. Len Muller – “Sing vir sente”
  11. Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
  12. Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
  13. Sharoney – “Skyn”
  14. Joe Foster – “Ridder”
  15. Vernon Barnard – “Daai liedjie”
  16. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
  17. Appel – “Lei my na die water”
  18. Vito – “Outjie van die platteland”
  19. Riaan Grobler – “Die boek”
  20. Almarie du Preez – “Jy vir my”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.