Maroela Media Afrikaanse Top 20: 19 Maart 2018

Liezel-Pieters

Liezel Pieters. Foto: Facebook.

Liezel Pieters neem vandeesweek die no. 1-posisie in met die liedjie “Sing jou hart uit”.

Die instrumentale musiekgroep, DECA, het kragte saam met die sanger Len Muller gesnoer vir die liedjie “Oorwin” – en die terugvoer was oorweldigend positief.

“Oorwin” is deur Douw Steyn en William de Bruin geskryf. William het in 2017 deur erge depressie gegaan en dié liedjie is geïnspireer deur dié ervaring.

  1. Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
  2. Kurt Darren – “Haal asem”
  3. Appel – “Boer loop deur my are”
  4. Elandré – “Die lyn”
  5. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  6. Steve Hofmeyr – “Redgebed”
  7. Janie Bay en Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
  8. Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
  9. Ray Dylan – “Uitbasuin”
  10. Anders – “Bruid”
  11. Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou”
  12. Vernon Barnard – “Voel”
  13. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
  14. Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
  15. Steve Hofmeyr – “Ek is”
  16. Joshua na die Reën – “2017”
  17. Adam – “Sê my”
  18. Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
  19. DECA en Len Muller – “Oorwin”
  20. Leah & Jo Black – “Nooit alleen”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.