Joshua na die Reën se liedjie, “Die wêreld binne my”, wat ook die titelsnit van sy nuwe album is, bly vir die derde week op nommer een.
1. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
2. Alda en Muller – “Alles vir my”
3. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
4. Adam – “Hoogtevrees”
5. Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
6. Bok van Blerk & Laurika Rauch –“Ek het”
7. Neil Somers – “Silwerkombers”
8. Daniel Mitton – “Welkom by die huis”
9. Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
10. Karen Zoid – “Waar was jy?”
11. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
12. 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
13. Elvis Blue – “Langs jou”
14. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
15. Richard van der Westhuizen – “Yster en vuur”
16. Wouter van de Venter – “As jy lag”
17. Jennifer Zamudio – “Ongelooflik”
18. Dewald Wasserfall – “Jy is die storm”
19. Brendan Peyper – “Langpadmens”
20. Ricus Nel, Adam Tas & Refentse – “Hardekole”
ek so bly vir Joshua na die reen, nommer verdien dit
die du plessis huishouding mamma kan n bietjie sing maar die klein span sussie en boetie nie
op die soustrein van mamma