Dirk van der Westhuizen se liedjie, “Sexy vi my”, bly vir die tweede week in die no. 1-posisie.
- Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
- Elandré – “Honderd duisend maal”
- Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
- Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
- Willem Botha – “Die enigste man op aarde”
- Jay – “Lê ʼn bietjie langer”
- Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
- Appel – “Boer loop deur my are”
- Jan Blohm – “Word wakker”
- Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
- Elandré – “Die lyn”
- Almero – “Monochromie”
- Karen Zoid – “Hoe ek voel”
- Jan Bloukaas ft Mariné Moffat – “Desembers”
- Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
- Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
- Dirk van der Westhuizen ft Sorina – “Die tennis tune”
- Leon Gropp – “Bakenlig”
- Steve Hofmeyr – “Redgebed”
- Appel – “Jagter”