Maroela Media Afrikaanse Top 20: 2 Mei 2016

Mynie Grové en Karen Zoid. Foto: Skermskoot uit die video

Mynie Grové en Karen Zoid. Foto: Skermskoot uit die video

Liza Brönner betree die week se Top 20 op nommer 20 met “Hamer”, ’n liedjie wat sy self geskryf het met die hulp van bedryfsveteraan Jake Odendaal.

Kurt Darren se “Ek wens vir jou” val ongelukig uit die week se Top 20.

Karen Zoid en Mynie Grove neem die week se eerste posisie in met “Sweef soos ’n arend”.

  1. Karen Zoid en Mynie Grove – “Sweef soos ’n arend”
  2. Len Muller & Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”
  3. Vaughan Gardiner – “Bou aan liefde”
  4. Bok van Blerk – “Modder en Bloed”
  5. Arno Carstens – “Ontwaak”
  6. Refentse – “Sonvanger”
  7. Joshua na die Reën – “Vir altyd”
  8. Belinda Bronner en vriende – “Gebed vir ons land”
  9. Cordelia – “Eerste Woorde”
  10. Charlize Berg – “Braaf”
  11. Jak de Priester – “Sporelied”
  12. Nagligte – “Ongeloof(lik)”
  13. Jacqueline – “Dis hier en nou”
  14. Sharoney – “Wees my held”
  15. Heidi – “Jonk en mooi”
  16. Deon Groot – “Bietjie liedjie”
  17. Leah – “Volmaan”
  18. Elvis Blue – “Al wat ek weet”
  19. Daniel Baron – “Hart”
  20. Liza Brönner – “Hamer”

Karen Zoid en Mynie Grove se musiekvideo, “Sweef soos ’n arend”:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.