Maroela Media Afrikaanse Top 20: 2 Oktober 2017

Caroline-Grace tydens The Voice SA (Foto: Facebook)

Bok van Blerk en Appel (Christoph Kotzé) se liedjie, “Lemoene”, maak dié week sy toetrede tot die top 20. Die musiekvideo vir die liedjie is reeds meer as 130 000 gekyk vandat dit ʼn week gelede opgelaai is.

Die The Voice SA-finalis Caroline Grace neem die week se nr. 1-posisie in met haar liedjie “Ek bid vir jou”.

  1. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
  2. Appel – “Kom en lê my neer”
  3. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  4. Tussen Sterre met Bouwer Bosch – “Hemelrym”
  5. Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
  6. Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
  7. Karen Zoid – “Vir jou”
  8. Elandré – “Afrikaans sal bly”
  9. Elvis Blue – “Elke hart”
  10. Ruan Josh met Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
  11. Wynand Strydom – “Katrina”
  12. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
  13. Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
  14. Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
  15. Saarkie – “Vir altyd”
  16. Joe Foster – “Ridder”
  17. Monique Steyn – “Die boom”
  18. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
  19. Ons lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
  20. Bok van Blerk & Appel – “Lemoene”

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Andre Olivier ·

Tussen Sterre verdien daardie vierde posisie . Mooi so manne .

Marie Rheeder ·

Caroline Grace , mensig, dit is n voorreg om jou te ken, n bron van inspirasie, en n rolmodel van n edel vrou maar ook nederig en sag soos n roos en sterk soos yster and you did it Baby!!!!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.