In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar sewe snitte wat klim, nege wat daal en vier wat onveranderd bly.
Tarryn Lamb se “Mal oor jou” wat verlede week in die no. 1-posisie was, maak plek vir haar jongste enkelsnit, “Vier woorde”, wat ook in haar debuutalbum ingesluit is. Dié liedjie was ook, saam met “Mal oor jou”, die mees afgelaaide liedjie.
- Tarryn Lamb – “Vier woorde”
- Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
- Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
- Snotkop – “Souserig”
- Jo Black – “Een klein klippie”
- Jan Blohm – “Word wakker”
- Jay – “Lê ’n bietjie langer”
- Karen Zoid & Jannie du Toit – “Liedjie vir jou”
- Appel – “Jagter”
- Fatman – “Dorp toe”
- Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
- Joe Foster – “Volgende stap”
- Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
- Willem Botha – “Eniste man op aarde”
- Appel – “Boer loop deur my are”
- Elandré – “Honderd duisend maal”
- Wynand Strydom – “Gebed”
- Angel de Lange – “Juwele”
- Jennifer Zamudio – “Altyd myne”
- Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”