Maroela Media Afrikaanse Top-20: 20 Junie 2016

­­­

Burgerd Botha. Foto: Facebook via Burgerd Botha

Burgerd Botha. Foto: Facebook via Burgerd Botha

Burgerd Botha se liedjie “As jy nog twyfel” betree dié week se Top-20 op nommer 18. Die musiekvideo vir dié liedjie is einde Mei bekendgestel.

Pierre Rossouw se liedjie “Ek wens” betree ook dié week se Top-20.

Refentse behou sy no. 1-posisie vir die tweede week met “Sonvanger”, ʼn liedjie wat deur Valiant Swart geskryf is in 2002.

  1. Refentse – “Sonvanger”
  2. Charlize Berg – “Braaf”
  3. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  4. Leah – “Volmaan”
  5. Liza Brönner – “Hamer”
  6. Arno Carstens – “Ontwaak”
  7. Elvis Blue – “Langs jou”
  8. Deon Groot – “Bietjie liedjie”
  9. Len Muller en Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”
  10. Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
  11. Nagligte – “Ongeloof(lik)”
  12. Ricus Nel, Adam Tas en Refentse – “Hardekole”
  13. Vaughan Gardiner – “Bou aan liefde”
  14. Karen Zoid – “Waar was jy?”
  15. Karen Zoid en Mynie Grové – “Sweef soos ʼn arend”
  16. Bok van Blerk – “Modder en bloed”
  17.  Joshua na die Reën – “Vir altyd”
  18. Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
  19. Pierre Rossouw – “Ek wens”
  20. Cordelia – “Eerste woorde”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.