Georic Lomas se liedjie, “Bazaruto”, is die week se nommer 1.
Die sangpaar Anique en Jubu van Kaleidoskoop maak vandeesweek hulle toetrede tot die Top 20 in nommer 20 met die liedjie, “Jy sal weet”.
- Georic Lomas – “Bazaruto”
- Lianie May & Jay – “Da’ Vat Hy!”
- Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
- Len Muller – “Ek glo”
- Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
- Brian Cloete – “Soos blomme”
- Loki Rothman – “Ons op ons eie”
- Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
- Lyndi Lee & DJ City Bae – “Vat ʼn kans”
- Wouter van de Venter – “As jy lag”
- Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
- Martin Bester – “Sterre”
- Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
- Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
- 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
- Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
- Riana Nel – “Jy sal weet”
- Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
- Moses Metro Man – “Deurnag”
- Kaleidoskoop – “Wegbreek”