Maroela Media Afrikaanse Top 20: 20 November 2016

Georic Lomas (Foto: Facebook)

Georic Lomas (Foto: Facebook)

Georic Lomas se liedjie, “Bazaruto”, is die week se nommer 1.

Die sangpaar Anique en Jubu van Kaleidoskoop maak vandeesweek hulle toetrede tot die Top 20 in nommer 20 met die liedjie, “Jy sal weet”.

  1. Georic Lomas – “Bazaruto”
  2. Lianie May & Jay – “Da’ Vat Hy!”
  3. Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
  4. Len Muller – “Ek glo”
  5. Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
  6. Brian Cloete – “Soos blomme”
  7. Loki Rothman – “Ons op ons eie”
  8. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
  9. Lyndi Lee & DJ City Bae – “Vat ʼn kans”
  10. Wouter van de Venter – “As jy lag”
  11. Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
  12. Martin Bester – “Sterre”
  13. Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
  14. Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
  15. 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
  16. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
  17. Riana Nel – “Jy sal weet”
  18. Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
  19. Moses Metro Man – “Deurnag”
  20. Kaleidoskoop – “Wegbreek”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.