In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top 20 is daar ses snitte wat styg, nege wat daal, drie kunstenaars wat die week se Top 20 betree en twee wat onveranderd bly.
Leah en Jo Black behou vir die derde week die nommer 1-posisie met “Nooit alleen”.
Kurt Darren se “Laat die dansvloer brand”, Jack Parow en Hunter se “Vingerafdruk” en The Voice SA 2017-finaliste Caroline Grace en Fatman se “Liedjie vir jou” maak dié week sy toetrede tot die Top 20.
- Leah en Jo Black – “Nooit alleen”
- Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
- Steve Hofmeyr – “Feeslied”
- Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
- Len Muller – “Ons is een”
- Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
- Bouwer Bosch – “Verby”
- Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
- Elvis Blue – “Blou”
- Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
- Retief Burger – “Oor ʼn duisend jaar”
- Appel – “Kom en lê my neer”
- Jay – “Solank”
- Elandré – “Afrikaans sal bly”
- Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
- Joshua na die Reën – “2017”
- Caroline Grace en Fatman – “Liedjie vir jou”
- Juanita du Plessis – “Loop op die water”
- Jack Parow en Hunter – “Vingerafdruk”
- Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
5 Kommentare
Hoekom is Ray Dylan twee maal op die lys ?
No 4 en No 7 met dieselfde liedjie ?
Interessante talent… ons kan doen met meer daarvan.
Nommer 4 en 7 is dieselfde.