Karen Zoid en Dirk van der Westhuizen betree dié week die Top 20.
Zoid se gewildheid word veral toegeskryf aan Republiek van Zoid Afrika se vyfde seisoen wat vroeër vandeesmaand afgeskop het.
Tarryn Lamb (ook hoofsanger van die groep Blackbyrd) bly vir die tweede week in die no. 1-posisie.
- Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
- Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
- Elandré – “Die lyn”
- Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
- Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
- Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
- Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
- Appel – “Boer loop deur my are”
- Twee – “Om en om”
- Steve Hofmeyr – “Redgebed”
- Jay – “Lê ʼn bietjie langer”
- Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
- Jan Bloukaas en Mariné Moffat – “Desembers”
- Anders – “Bruid”
- Kurt Darren – “Haal asem”
- Karen Zoid – “Hoe ek voel”
- Vernon Barnard – “Alles om my”
- DECA en Len Muller – “Oorwin”
- DZL – “Het jy al gelewe”
- Dirk van der Westhuizen en Sorina – “Die tennis tune”