Maroela Media Afrikaanse Top 20: 21 Mei 2018

Karen Zoid en Dirk van der Westhuizen betree dié week die Top 20.

Zoid se gewildheid word veral toegeskryf aan Republiek van Zoid Afrika se vyfde seisoen wat vroeër vandeesmaand afgeskop het.

Tarryn Lamb (ook hoofsanger van die groep Blackbyrd) bly vir die tweede week in die no. 1-posisie.

  1. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  2. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  3. Elandré – “Die lyn”
  4. Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
  5. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
  6. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
  7. Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
  8. Appel – “Boer loop deur my are”
  9. Twee – “Om en om”
  10. Steve Hofmeyr – “Redgebed”
  11. Jay – “Lê ʼn bietjie langer”
  12. Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
  13. Jan Bloukaas en Mariné Moffat – “Desembers”
  14. Anders – “Bruid”
  15. Kurt Darren – “Haal asem”
  16. Karen Zoid – “Hoe ek voel”
  17. Vernon Barnard – “Alles om my”
  18. DECA en Len Muller – “Oorwin”
  19. DZL – “Het jy al gelewe”
  20. Dirk van der Westhuizen en Sorina – “Die tennis tune”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.