Maroela Media Afrikaanse Top 20: 22 Augustus 2016

­­­

Franja du Plessis (Foto: Facebook via Franja du Plessis)

Franja du Plessis (Foto: Facebook via Franja du Plessis)

Franja du Plessis se “Stad van verlange” neem die week se topposisie in.

Daar is ook vandeesweek twee nuwelinge in die Top 20.

  1. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
  2. Neil Somers – “Silwer kombers”
  3. Bok van Blerk en Laurika Rauch – “Ek het”
  4. Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
  5. Karen Zoid – “Waar was jy?”
  6. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
  7. Elvis Blue – “Langs jou”
  8. Alda & Muller –“Alles vir my”
  9. Adam – “Hoogtevrees”
  10. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  11. Dewald Wasserfall – “Jy is die storm”
  12. Ricus Nel, Adam Tas & Refentse – “Hardekole”
  13. Refentse – “Sonvanger”
  14. Jennifer Zamudio – “Ongelooflik”
  15. Liza Brönner – “Hamer”
  16. Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
  17. Charlize Berg – “Braaf”
  18. Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
  19. Deon Groot – “Bietjie Liedjie”
  20. Daniel Mitton – “Welkom by die huis”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.