Maroela Media Afrikaanse Top-20: 22 Januarie 2018

Ray Dylan (Foto: Facebook)

Ná slegs een week op die no.-1-posisie maak Jay se liedjie “So lank sal ek jou liefhê” plek vir Ray Dylan se liedjie “Uitbasuin” wat ook die titelsnit van sy nuwe album is.

Anders se nuwe liedjie, “Bruid”, en Vernon Barnard se nuwe enkelsnit, “Voel”, betree dié week se die 20.

Jo Black geniet nog heelwat aandag met sy debuutalbum. Volgens iTunes is die liedjies “Skepe”, “Bring die hoop weer terug” en “Die vrou wat ek liefhet” tans die mees afgelaaide enkelsnitte op iTunes.

  1. Ray Dylan – “Uitbasuin”
  2. Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
  3. Juanita du Plessis, Franja du Plessis en Ruan Josh – “Meer as ʼn melodie”
  4. Joshua na die Reën – “2017”
  5. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  6. Elvis Blue – “Blou”
  7. Kurt Darren – “Laat die dansvloer brand”
  8. Leah en Jo Black – “Nooit alleen”
  9. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
  10. Spoegwolf – “Geel”
  11. Len Muller – “Ons is een”
  12. Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
  13. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
  14. Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
  15. Juanita du Plessis – “Loop op die water”
  16. Jack Parow en Hunter – “Vingerafdruk”
  17. Caroline Grace & Fatman – “Liedjie vir jou”
  18. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  19. Anders – “Bruid”
  20. Vernon Barnard – “Voel”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.