Maroela Media Afrikaanse Top 20: 22 Mei 2017

Die Heuwels Fantasties (Foto: Facebook)

Die Heuwels Fantasties maak vandeesweek hul toetrede tot die top 20 met hul liedjie, “Gebruik my”.

Liezel Pieters neem die week se nommer 1-posisie in met “Droë riviere”.

  1. Liezel Pieters – “Droë riviere”
  2. Stella – “Deur die liefde en die seer”
  3. Bouwer Bosch – “Pleidooi”
  4. Elvis Blue – “Die Brug”
  5. Vernon Barnard – “Daai liedjie”
  6. Jo Black – “Bring die hoop weer terug”
  7. Riaan Grobler & Rinel – “Ons is liefde”
  8. Willem Botha – “Soen en vergeet”
  9. Anders ft Hemelbesem – “Die tyd is nou”
  10. Appel – “Lei my na die water”
  11. Refentse – “Vuil Vanderbijl”
  12. Neil Somers – “Jy slaan my asem weg”
  13. Dewald Wasserfall – “Laat die lig inkom”
  14. Steffie le Roux – “Towerson”
  15. Rudi & Charné – “Miljoene stemme”
  16. Lance James – “Lied van hoop”
  17. ADAM – “Dis al wat ek het”
  18. Sharoney – “Skyn”
  19. Pieter Koen – “Weerligstraal”
  20. Die Heuwels Fantasties – “Gebruik my”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.