Maroela Media Afrikaanse Top-20: 23 April 2018

Elizma Theron (Foto: Facebook)

Robbie Wessels en Bok van Blerk se duet, “Die sluise van die hemel”, was dié naweek die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie. “Die sluise van die hemel” is vandeesweek weer in die no. 1-posisie.

  1. Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
  2. Appel – “Boer loop deur my are”
  3. Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
  4. Elandré – “Die lyn”
  5. DECA en Len Muller – “Oorwin”
  6. Steve Hofmeyr – “Redgebed”
  7. DZL – “Het jy al gelewe”
  8. Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
  9. Kurt Darren – “Haal asem”
  10. Vernon Barnard – “Alles om my”
  11. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  12. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  13. Janie Bay en Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
  14. Anders – “Bruid ”
  15. Twee – “Om en om”
  16. Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou ”
  17. Vernon Barnard – “Voel”
  18. Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
  19. Ray Dylan – “Uitbasuin”
  20. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

tammer ·

Dis die Hollandse top 10
1) Ronnie Flex – Blijf Bij Mij ft. Maan 23.200.000 views
2) Broederliefde – Officieel 12.800.000
3) BOEF – Antwoord 12.800.000
4) Bizzey – JA! ft. Kraantje Pappie, Chivv & Yung Felix 11.700.000
5) Josylvio – Catch Up 11.600.000
6) Famkelouise – Op Me Monnie 10.500.000
7) Ronnie Flex – Fan ft. Famke Louise 10.100.000
8) KALVIJN – Nu Al Miljonair 10.000.000
9) Ronnie Flex – 4/5 8.800.000
10) BLØF ft. Geike Arnaert – Zoutelande 8.800.000

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.