Maroela Media Afrikaanse Top 20: 23 Januarie 2017

Jo Black (Foto: Facebook)

Jo Black (Foto: Facebook)

Jo Black se liedjie “Skepe” bly vir die derde week in die eerste plek.

  1. Jo Black – “Skepe”
  2. Stella – “Nuwe more”
  3. Franja du Plessis – “Kan nie ophou kyk nie”
  4. Riana Nel – “Jy sal weet”
  5. Kaleidoskoop – “Wegbreek”
  6. Len Muller – “Ek glo”
  7. Martin Bester – “Sterre”
  8. Joe Niemand – “Honderd duisend hektaar”
  9. Snotkop – “Cool soos Koos Kombuis”
  10. Bobby van Jaarsveld – “Geloof, Hoop, Liefde”
  11. Douvoordag – “Desembers”
  12. Die Heuwels Fantasties – “LED Liefde”
  13. Georic Lomas – “Bazaruto”
  14. Elizma Theron – “Ons dans as almal sit en kyk”
  15. Lianie May & Jay – “Da’ Vat hy”
  16. Leah – “Jou liefde”
  17. Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
  18. Loki Rothman – “Ons op ons eie”
  19. Lyndi Lee ft DJ City Bae – “Waag ʼn kans”
  20. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Tammy ·

So trots op ons eie “Be that guy” – baardman met ‘n getuienis wat inspireer soos min!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.