Maroela Media Afrikaanse Top-20: 23 Julie 2018

Snotkop. (Foto: Lumico)

Vandeesweek is daar ses snitte wat styg, 11 wat daal, twee wat onveranderd bly en een nuwe liedjie wat die week se Top 20 betree.

Dirk van der Westhuizen maak plek vir Jan Blohm se “Word wakker” in nommer een.

Snotkop se nuutste album vaar tans baie goed wat musiekkettingwinkel- én aanlyn verkope betref. Sy album, Sous, se verkope was die beste onder die Afrikaanse albums die afgelope week.

  1. Jan Blohm – “Word wakker”
  2. Dirk van der Westhuizen – “Sexy vi my”
  3. Jay – “Lê ʼn bietjie langer”
  4. Appel – “Jagter”
  5. Tarryn Lamb – “Mal oor jou”
  6. Jo Black – “Een klein klippie”
  7. Brendan Peyper – “Klim jou Everest”
  8. Appel – “Boer loop deur my are”
  9. Elandré – “Honderd duisend maal”
  10. Fatman – “Dorp toe”
  11. Karen Zoid & Jannie du Toit – “Liedjie vir jou”
  12. Willem Botha – “Enigste man op aarde”
  13. Juanita du Plessis – “Dankie vir jou liefde”
  14. Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
  15. Wynand Strydom – “Gebed”
  16. Elandré – “Die lyn”
  17. Almero – “Monochromie”
  18. Karen Zoid – “Hoe ek voel”
  19. Snotkop – “Souserig”
  20. Leon Gropp – “Bakenlig”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Lynne ·

Ag nee asb! Van baby tjoklits tot souserig! In my lewe koop ek nie daai twak nie!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.