Maroela Media Afrikaanse Top 20: 23 Mei 2016

­­­

Arno Carstens

Foto: Facebook/Arno Carstens

Arno Carstens se eerste Afrikaanse enkelsnit neem die week die nommer 1-posisie in.

Len Muller en Joshua na die Reën se liedjie “Vir die een wat geval het” daal na die nommer 2-posisie. Refentse behou sy posisie op nommer 3.

  1. Arno Carstens – “Ontwaak”
  2. Len Muller en Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”
  3. Refentse – “Sonvanger”
  4. Charlize Berg – “Braaf”
  5. Nagligte – “Ongeloof(lik)”
  6. Karen Zoid en Mynie Grové – “Sweef soos ’n arend”
  7. Vaughan Gardiner – “Bou aan liefde”
  8. Leah – “Volmaan”
  9. Bok van Blerk – “Modder en bloed”
  10. Deon Groot – “Bietjie liedjie”
  11. Joshua na die Reën – “Vir altyd”
  12. Liza Brönner – “Hamer”
  13. Cordelia – “Eerste woorde”
  14. Belinda Brönner en vriende – “Gebed vir ons land”
  15. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  16. Elvis Blue – “Langs jou”
  17.  Jak de Priester – “Sporelied”
  18. Heidi – “Jonk en mooi”
  19. Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
  20. Sharoney – “Wees my held”

Arno Carstens se musiekvideo “Ontwaak”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.