Arno Carstens se eerste Afrikaanse enkelsnit neem die week die nommer 1-posisie in.
Len Muller en Joshua na die Reën se liedjie “Vir die een wat geval het” daal na die nommer 2-posisie. Refentse behou sy posisie op nommer 3.
- Arno Carstens – “Ontwaak”
- Len Muller en Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”
- Refentse – “Sonvanger”
- Charlize Berg – “Braaf”
- Nagligte – “Ongeloof(lik)”
- Karen Zoid en Mynie Grové – “Sweef soos ’n arend”
- Vaughan Gardiner – “Bou aan liefde”
- Leah – “Volmaan”
- Bok van Blerk – “Modder en bloed”
- Deon Groot – “Bietjie liedjie”
- Joshua na die Reën – “Vir altyd”
- Liza Brönner – “Hamer”
- Cordelia – “Eerste woorde”
- Belinda Brönner en vriende – “Gebed vir ons land”
- Touch of Class – “Ek steek my hand op”
- Elvis Blue – “Langs jou”
- Jak de Priester – “Sporelied”
- Heidi – “Jonk en mooi”
- Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
- Sharoney – “Wees my held”
Arno Carstens se musiekvideo “Ontwaak”.