Brendan Peyper betree dié week se Top-20 met ʼn nuwe enkelsnit, “Vanaand sê ek net ja”.
Steve Hofmeyr se liedjie, “Feeslied”, bly vir die tweede week op nommer een.
- Steve Hofmeyr – “Feeslied”
- Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
- Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
- Emil Struwig – “Liefde wen altyd”
- Leah & Jo Black – “Nooit Alleen”
- Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
- Elandré – “Afrikaans sal bly”
- Appel – “Kom en lê my neer”
- Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
- Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
- Karen Zoid – “Vir jou”
- Bok van Blerk & Appel – “Lemoene”
- Elvis Blue – “Elke hart”
- Retief Burger – “Oor ’n duisend jaar”
- Wynand Strydom – “Katrina”
- Saarkie – “Vir altyd”
- Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
- Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
- Manie Jackson – “Nog net een keer”
- Brendan Peyper – “Vanaand sê ek net ja”
Oops! We could not locate your form.
Tussen Sterre end Steve uitsonderlike kunstenaars .