
Liza Brönner (Foto: Facebook)
Liza Brönner bly vandeesweek vir die tweede week in die gesogte no. 1-posisie op die Maroela Media Afrikaanse Top-20.
- Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
- Lianie May & Jay – “Da’ vat hy”
- Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
- Wouter van de Venter – “As jy lag”
- 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
- Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
- Georic Lomas – “Bazaruto”
- Brendan Peyper – “Langpadmens”
- Daniel Mitton – “Welkom by die huis”
- Franja du Plessis – “Stad van verlange”
- Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
- Alda & Muller – “Alles vir my”
- Bok van Blerk & Laurika Rauch – “Ek het”
- Brian Cloete – “Soos blomme”
- Lyndi Lee ft DJ City Bae – “Vat ʼn kans”
- Moses Metro Man – “Deurnag”
- Loki Rothman – “Ons op ons eie”
- Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
- Richard van der Westhuizen – “Yster en vuur”
- Len Muller – “Ek glo”
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
Baie geluk aan Anneli met die erkenning ontvang van ATKV. Jy is ‘n brawe voorbeeld van waar ‘n “wil is, is ‘n weg” al verduur jy ongemak tydens jou optredes/opnames. Ons is trots op jou. Dankie vir jou aanhou en voortbou van Afrikaanse musiek.