Maroela Media Afrikaanse Top-20: 24 Oktober 2016

­­­

Liza Brönner (Foto: Facebook)

Liza Brönner (Foto: Facebook)

Liza Brönner bly vandeesweek vir die tweede week in die gesogte no. 1-posisie op die Maroela Media Afrikaanse Top-20.

  1. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
  2. Lianie May & Jay – “Da’ vat hy”
  3. Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
  4. Wouter van de Venter – “As jy lag”
  5. 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
  6. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
  7. Georic Lomas – “Bazaruto”
  8. Brendan Peyper – “Langpadmens”
  9. Daniel Mitton – “Welkom by die huis”
  10. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
  11. Kurt Darren – “In jou atmosfeer”
  12. Alda & Muller – “Alles vir my”
  13. Bok van Blerk & Laurika Rauch – “Ek het”
  14. Brian Cloete – “Soos blomme”
  15. Lyndi Lee ft DJ City Bae – “Vat ʼn kans”
  16. Moses Metro Man – “Deurnag”
  17. Loki Rothman – “Ons op ons eie”
  18. Blackbyrd – “Kalm voor die storm”
  19. Richard van der Westhuizen – “Yster en vuur”
  20. Len Muller – “Ek glo”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Ansie Geldenhuys ·

Baie geluk aan Anneli met die erkenning ontvang van ATKV. Jy is ‘n brawe voorbeeld van waar ‘n “wil is, is ‘n weg” al verduur jy ongemak tydens jou optredes/opnames. Ons is trots op jou. Dankie vir jou aanhou en voortbou van Afrikaanse musiek.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.