Maroela Media Afrikaanse Top 20: 25 Julie

­­­

Foto: Facebook/Liza Bronner

Foto: Facebook/Liza Bronner

Elvis Blue se liedjie “Langs jou” beklee vandeesweek vir die tweede keer die nommer een-posisie.

Daar is geen nuwe toetredes dié week nie. Karen Zoid se liedjie, “Waar was jy?”, wat sy geskryf het ter viering van Huisgenoot se 100ste bestaansjaar, klim met drie plekke tot nommer 2.

  1. Elvis Blue – “Langs jou”
  2. Karen Zoid – “Waar was jy?”
  3. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  4. Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
  5. Ricus Nel, Adam Tas en Refentse – “Hardekole”
  6. Refentse – “Sonvanger”
  7. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
  8. Liza Bronner – “Hamer”
  9. Irene-Louise van Wyk – “Vergeet van my”
  10. Neil Somers – “Silwer Kombers”
  11. Charlize Berg – “Braaf”
  12. Deon Groot – “Bietjie liedjie”
  13. Bok van Blerk & Laurika Rauch – “Ek het”
  14. Dewald Wasserfall – “Jy is die storm”
  15. Leah – “Volmaan”
  16. Arno Carstens – “Ontwaak”
  17. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
  18. Pierre Rossouw – “Ek wens”
  19. Len Muller en Joshua na die Reën – “Vir die een wat geval het”
  20. Nagligte – “Ongeloof(lik)”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.