Maroela Media Afrikaanse Top-20: 25 September 2017

Appel (Foto: Facebook)

Ray Dylan maak sy toetrede tot die Top-20 dié week met sy liedjie “Vir ewig jonk”.

Ná slegs een week op die nommer 1-posisie maak Kurt Darren plek vir Appel se liedjie “Kom en lê my neer”.

  1. Appel – “Kom en lê my neer”
  2. Kurt Darren – “Jy’s ʼn legend”
  3. Caroline Grace – “Ek bid vir jou”
  4. Karen Zoid – “Vir jou”
  5. Liezel Pieters – “Gooi jou liefde op my neer”
  6. Elvis Blue – “Elke hart”
  7. Steve Hofmeyr – “Feeslied”
  8. Ruan Josh en Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
  9. Elandré – “Afrikaans sal bly”
  10. Tussen Sterre en Bouwer Bosch – “Hemelrym”
  11. Wynand Strydom – “Katrina”
  12. Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
  13. Joe Foster – “Ridder”
  14. Monique Steyn – “Die boom”
  15. Emil Struwig – “Liefde wen”
  16. Saarkie – “Vir altyd”
  17. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
  18. Ons lieflinge (Rudi & Charné) – “Miljoene stemme”
  19. Ray Dylan – “Vir ewig jonk”
  20. DZL en Maruché – “Wees iemand”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.