Maroela Media Afrikaanse Top 20: 26 September 2016

Charlize Berg (Foto: Facebook)

Charlize Berg (Foto: Facebook)

Ná drie weke in die nommer 1-posisie maak Joshua na die Reën vandeesweek plek vir Charlize Berg.

Charlize Berg se liedjie, “As jy weet dis liefde”, is die week se toptreffer. Die sangeres vier ook ander goeie nuus nadat sy die afgelope week aan haar kêrel van die afgelope agt jaar verloof geraak het.

Luister ook na Maroela Media se onderhoud waar Charlize praat oor haar album.

  1. Charlize Berg – “As jy weet dis liefde”
  2. Joshua na die Reën – “Die wêreld binne my”
  3. Alda en Muller – “Alles vir my”
  4. Franja du Plessis – “Stad van verlange”
  5. Adam – “Hoogtevrees”
  6. Daniel Mitton – “Welkom by die huis”
  7. Bok van Blerk & Laurika Rauch – “Ek het”
  8. Neil Somers – “Silwer kombers”
  9. Liza Brönner – “Verlief op die idee van my”
  10. 1925 Band – “Eintlik nogal baie”
  11. Burgerd Botha – “As jy nog twyfel”
  12. Wouter van de Venter – “As jy lag”
  13. Richard van der Westhuizen – “Yster en vuur”
  14. Karen Zoid – “Waar was jy?”
  15. Elvis Blue – “Langs jou”
  16. Touch of Class – “Ek steek my hand op”
  17. Brendan Peyper – “Langpadmens”
  18. Lianie May en Jay – “Da Vat Hy”
  19. Jennifer Zamudio – “Ongelooflik”
  20. Dewald Wasserfall – “Jy is die storm”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.