Maroela Media Afrikaanse Top-20 – 27 Augustus 2018

Joe Foster (Foto: Facebook)

In vandeesweek se Maroela Media Afrikaanse Top-20 is daar sewe snitte wat styg, ses wat daal, ses wat onveranderd bly en een snit wat dié week se top-20 betree.

Tarryn Lamb kry nog steeds groot aftrek wat beide albumverkope en die digitale aflaai daarvan betref. Vier woorde bly vir die tweede week op die nommer een-posisie.

  1. Tarryn Lamb – Vier woorde
  2. Jo Black  – Een klein klippie
  3. Tarryn Lamb – Mal oor jou
  4. Snotkop – Souserig
  5. Jan Blohm – Word wakker
  6. Dirk van der Westhuizen – Sexy vi my
  7. Jay – Lê ’n bietjie langer
  8. Jo Black – Die vrou wat ek liefhet
  9. Joe Foster – Volgende stap
  10. Karen Zoid & Jannie du Toit – Liedjie vir jou
  11. Fatman – Dorp toe
  12. Appel – Jagter
  13. Brendan Peyper – Klim jou Everest
  14. Elandré – Honderd duisend maal
  15. Appel – Boer loop deur my are
  16. Angel de Lange – Juwele
  17. Willem Botha – Enigste man op aarde
  18. Wynand Strydom – Gebed
  19. Juanita du Plessis – Dankie vir jou liefde
  20. Martin Bester – Vir die liefde

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.